Carly Simon

Carly Simon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Carly Simon in 1989

Geboortenaam Carly Elisabeth Simon
Geboorte 25 Junie 1945 (1945-06-25)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Sangeres en kinderskrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carly Simon (gebore 25 Junie 1945) is 'n Amerikaanse sangeres en skrywer van kinderstories.[1] Sy is bekend vir haar 13 Top 40 V.S. liedjies "Anticipation" (No. 13), "You Belong To Me" (No. 6), "Coming Around Again" (No. 18), "Jesse" (No. 11), "Mockingbird" (No. 5), "You're So Vain" (No. 1), en "Nobody Does It Better" (No. 2) van die 1977 James Bond-film The Spy Who Loved Me.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gram

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy